Vancouver (Washington)

Vancouver

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Washington
 County Clark County
 Koördinate 45°38′N 122°36′W / 45.633°N 122.600°W / 45.633; -122.600
 Stigting 1852
 Oppervlakte:  
 - Totaal 129,14 km2
 Hoogte bo seevlak 52 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 161 791
 - Bevolkingsdigtheid 3 1344.6/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 314 554
 Tydsone UTC -8 | Somertyd: UTC -7
 Burgemeester Timothy D. Leavitt
 Amptelike Webwerf www.cityofvancouver.us

Vancouver is 'n stad op die noord-oewer van die Columbiarivier in die Amerikaanse staat, Washington. Vancouver, gestig in 1852 en ingelyf in 1857, is die vierde grootste stad in die staat, met 'n bevolking van 161 791 (2010-sensus).[1] Vancouver is die setel van Clark County, en is deel van die Portland-Vancouver metropolitaanse gebied, die 24ste grootste metropolitaanse gebied in die Verenigde State.

  1. "2010 Census Redistricting Data (Public Law 94-171) Summary File". American FactFinder. United States Census Bureau. Besoek op 16 Junie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy